Élodie Frenck (gebore 1975) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wasabi (2001) en in die televisiereeks Les petits meurtres d'Agatha Christie (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Wasabi 2015: Deux au carré

Televisiereekse 2005: Faites comme chez vous 2009: Les petits meurtres d'Agatha Christie 2009: T'es pas la seule! 2010: La plus pire semaine de ma vie

Televisierolprente 2000: La femme de mon mari 2002: Notes sur le rire 2011: Bienvenue à Bouchon 2012: Mange 2015: The Cradle Will Fall 2018: Le pont du diable

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu