Julie Dreyfus (gebore 24 Januarie 1966) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kill Bill: Vol. 1 (2003), Kill Bill: Vol. 2 (2004), Inglourious Basterds (2009), en Kill Bill: The Whole Bloody Affair (2011).

Filmografie Rolprente 1998: Legal Aliens 2003: Kill Bill: Vol. 1 2004: Kill Bill: Vol. 2 2009: Inglourious Basterds 2011: Kill Bill: The Whole Bloody Affair

Televisiereekse 1993: Iron Chef 2010: Kyûkei no Kôya

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu