Claire Duhamel (6 September 1925 – 7 Februarie 2014) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Je t'aime, je t'aime (1968), Stolen Kisses (1968), en Bed & Board (1970).

Filmografie Rolprente 1949: Le droit de l'enfant 1950: Cartouche, roi de Paris 1951: Perfectionist 1968: Je t'aime, je t'aime 1968: Stolen Kisses 1970: Bed & Board

Televisierolprente 1962: L'ascenseur 1962: Rue du Havre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu