Sandrine Dumas (gebore 28 April 1963) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valmont (1989) en The Double Life of Véronique (1991), en in die televisiereeks Chez Maupassant (2007).
Filmografie Rolprente 1984: Black List 1987: Accroche-coeur 1988: The Legend of the Holy Drinker 1989: Valmont 1991: The Double Life of Véronique 1991: Sushi Sushi 1991: La valse des pigeons 1991: Écrans de Sable 2015: Le bois dont les rêves sont faits 2017: Nostos 2019: Sing Me Back Home
Televisiereekse 2007: Chez Maupassant
Televisierolprente 1992: Terre brûlée 1993: Le Don 1997: Souhaitez-moi bonne chance
Video's 2006: Ronan Keating: Iris
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse rolprentregisseurs