Lummen (Limburgs: Leume of Lumme) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Lummen het 'n oppervlakte van 53 km² en sowat 14 000 inwoners (2011).
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Lummen: Geneiken, Genenbos, Gestel, Goeslaar, Groenlaren, Laren, Linkhout, Lummen (dorp), Meldert, Mellaer, Molem, Oostereinde, Rekhoven, Schalbroek en Thiewinkel.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)