Breinigerberg is 'n statistiese stadsdeel van Stolberg by Eschweiler in die Noordryn-Wesfaalse Distrik Aken met 971 inwoners (31 Desember 2005). Die stadsdeel word in die dialek "Balkan" genoem.

Eksterne skakels www.breinigerberg.de

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale