Michael Scott is 'n Britse geskiedkundige, skrywer en televisie-aanbieder wat sedert Februarie 2019 die leerstoel vir Klassieke Studies en Antieke Geskiedenis aan die Universiteit van Warwick in Engeland beklee. Sy navorsing en doseerwerk fokus op aspekte van die antieke Griekse en Romeinse samelewings en antieke wêreldgeskiedenis.

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste BBC-webtuiste – Dr Michael Scott

Kategorie:Britse geskiedkundiges