Vir ander riviere met die naam Kliprivier, sien Kliprivier.
Die Kliprivier is 'n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring sowat 15 km noord van Petrus Steyn in die Vrystaat. Die Kliprivier vloei in die Vaaldam se suidoewer in.
Oorsprong Petrus Steyn by
Monding Vaaldam by
Eksterne skakel Google-kaart van die Kliprivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995
Kategorie:Riviere in Vrystaat