Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in die Oos-Kaap vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier (dubbelsinnig)

Die Sandrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Elandsrivier.

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap