Die Ngwaritsanarivier is 'n rivier wat wes van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is in die Injakadam by Bosbokrand.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Ngwaritsanarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Sabierivier-sytakke Kategorie:Riviere in Mpumalanga