Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Klipdrifrivier.
Die Klipdrifrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei en by Oesterbaai in die Indiese Oseaan uitmond.
Eksterne skakels Google-kaart van Klipdrifrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap