Girma Wolde-Giorgis (Ge'ez: ግርማ ወልደ ጊዮርጊስ; 28 Desember 1924 – 15 Desember 2018) was 'n Ethiopiese politikus wat van 2001 tot 2013 die 3de president van Ethiopië was. Hy was die tweede persoon wat die amp as president beklee het sedert die stigting van die Federale Demokratiese Republiek Ethiopië in 1995.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Presidente van Ethiopië Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2018