duimnael|Queensland-regering imperiale boesel. 'n Boesel is 'n naam vir 'n bak, beker of 'n vaas. 'n Boesel is ook 'n Britse en Amerikaanse volume-eenheid gebaseer op 'n vroeëre mate van droë kapasiteit. Die ou boesel was gelyk aan 2 kennings (verouderd), 4 pekke of 8 droë gelling en is meestal vir landbouprodukte soos koring gebruik. In die moderne gebruik, is die volume nominaal, waar boesel vir elke kommoditeit 'n ander massa gedefinieer het.

Etimologie Die naam kom van die Ou Frans en , wat "klein boks" beteken. Dit kan verder van die Ou Franse afkomstig wees .

Verwysings

Eksterne skakels