Novarupta ('n Latynse naam wat "nuut uitgebars" beteken) is 'n vulkaan op die Alaska-skiereiland, sowat 290 myl of 470 km suidwes van Anchorage in die Nasionale Katmai-park en bewaringsgebied (Katmai National Park and Preserve) geleë, wat in 1912 tydens 'n vulkaniese uitbarsting ontstaan het wat deur wetenskaplikes as die grootste in die 20ste eeu beskryf is. Zeit Online, 6 Junie 2012: Novarupta-Vulkan: Als sich in Alaska der Höllenschlund auftat. Besoek op die 27 Maart 2020 Die hoeveelheid magma, wat destyds vrygestel is, was met 13 kubieke kilometer dertig keer groter as dié gedurende die uitbarsting van Mount St. Helens in die deelstaat Washington in 1980.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webtuistes

National Park Service (NPS) - Katmai National Park & Preserve, Alaska: Valley of Ten Thousand Smokes and the 1912 Novarupta-Katmai Eruption

Kategorie:Vulkane Kategorie:Alaska