Karla Pretorius (née Mostert; 12 Maart 1990) is 'n Suid-Afrikaanse netbal speelster en speel tans vir die Sunshine Coast Lightning in Australië en die Suid-Afrikaanse SPAR Pretas Netbal. Sy speel in die Doelverdediger posisie asook Vleuelverdediger.
Verwysings
Kategorie:Netbal