Love & Legehness is die tweede ateljeealbum van die musiekgroep Van Pletzen. Die album is op 3 April vrygestel. Dit bevat samewerking met Early B, Jack Parow, Janie Bay en die beroemde Nederlandse kletsrymer Tim Beumers.

Snitlys

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse albums