Die Hartbeesspruit is 'n rivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die Moreletaspruit sluit by die Hartbeesspruit aan, hierna vloei dit in 'n noordoostelike rigting tot in die Roodeplaatdam.

'n Tweede Hartbeesspuit ontspring oos van Moloto (naastenby ) in Mpumalanga, en vloei dan wes van Moloto in die Elandsrivier, Gauteng (by ), voor dit stroomaf deur die Rust de Winterdam opgedam word. Hierdie Hartbeesspuit se sytakke is die Loopspruit en Klipspruit.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Gauteng