Die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is in 2016 gevorm deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisipaliteite.
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo