Die jaar 1417 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 17de jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 11 November – Pous Martinus V volg Pous Gregorius XII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 21 November – Pous Martinus V in Konstanz gekroon en beëindig die Westerse Skisma. Maart -- Die universiteit van Praag aanvaar amtelik die Husitiese geloof..
Geboortes 23 Februarie – Pietro Barbo later Pous Paulus II, die 211de pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1471).
Sterftes Pous Benedictus XIII, 'n teenpous. 18 Oktober – Pous Gregorius XII, die 205de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1325).
Verwysings
Kategorie:15de eeu