Michael Long (1947 – 1991) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Chain Reaction (1980), Dead Calm (1989), en Liberty & Bash (1989), en in die televisiereeks Sons and Daughters (1982).

Filmografie Rolprente 1980: The Chain Reaction 1982: Squizzy Taylor 1989: Dead Calm 1989: Liberty & Bash

Televisiereekse 1982: Sons and Daughters 1982: Taurus Rising

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1930's Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1947