Murray Matheson (1 Julie 1912 – 25 April 1985) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Twilight Zone: The Movie (1983) en in die televisiereekse One Step Beyond (1959), Banacek (1972), en Battlestar Galactica (1978).
Filmografie Rolprente 1948: The Secret Tunnel 1949: The Fool and the Princess 1983: Twilight Zone: The Movie
Televisiereekse 1953: The Plymouth Playhouse 1959: One Step Beyond 1960: Diagnosis: Unknown 1972: Banacek 1978: Battlestar Galactica
Televisierolprente 1947: Present Company 1948: The Spring Revue 1972: The Woman I Love 1972: Miss Stewart, Sir
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu