Robert McDarra (1931 – 1975) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Walkabout (1971), Wake in Fright (1971), en 27A (1974), en in die televisiereeks My Name's McGooley, What's Yours? (1966).

Filmografie Rolprente 1971: Walkabout 1971: Wake in Fright 1974: 27A

Televisiereekse 1961: The Story of Peter Grey 1966: My Name's McGooley, What's Yours? 1972: Snake Gully with Dad and Dave

Televisierolprente 1959: Act of Violence 1961: Traveller Without Luggage 1965: Rusty Bugles

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu