Trevor Kent (24 April 1940 – 4 November 1989) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent A Cry in the Dark (1988) en in die televisiereekse Rush (1974) en Prisoner (1979).

Filmografie Rolprente 1988: A Cry in the Dark

Televisiereekse 1974: Rush 1979: Prisoner 1981: Sporting Chance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu