John Lee (31 Maart 1928 – 21 Desember 2000) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent ffolkes (1980) en in die televisiereekse Warship (1973) en Breakaway (1980).

Filmografie Rolprente 1980: ffolkes

Televisiereekse 1958: Adventures of the Sea Hawk 1960: Golden Girl 1962: The Net 1973: Warship 1973: Marked Personal 1978: Wilde Alliance 1980: Breakaway 1980: Escape 1985: One Summer Again

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu