Alwyn Kurts (28 Oktober 1915 – 4 Mei 2000) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tim (1979) en The Earthling (1980), en in die televisiereekse Homicide (1964) en McCloud (1970).
Filmografie Rolprente 1979: Tim 1980: The Earthling 1992: The Efficiency Expert
Televisiereekse 1956: Wedding Day 1957: Raising a Husband 1959: Don't Argue 1964: Homicide 1964: Beauty and the Beast 1970: McCloud 1974: Rush 1975: The Last of the Australians 1980: All the Green Years
Televisierolprente 1978: The Newman Shame 1982: ..Deadline..
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu