Johannes III was die 61ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie Pous Johannes III is gebore as die seun van ene Anastasius Catelinus met die titel illustris. Op 17 Julie 561 volg hy Pous Pelagius I op en regeer tot sy dood op 13 Julie 574. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus I. Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.

Pontifikaat Sy pontifikaat het saamgeval met in die invalle van die Lombarde en byna al die inligting oor sy bewind het verlore gegaan. Daar is omstedenheid oor sy sterfdatum. Die Liber Pontificalis gee 7 Julie 574.

Verwysings Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press.

Eksterne skakels

Nota Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Kategorie:Geboortes in 520 Johannes III Kategorie:Sterftes in 574