Die Kaapse Appelliefie (Physalis peruviana) is 'n plant wat afkomstig is vanaf Suid-Amerika. Dit is nie 'n egte appelliefie nie maar 'n gewilde bessie wat gebruik word vir inlê en preservering. Dit behoort aan die Solanaceae-familie. In Engels staan dit bekend as die Cape gooseberry.
Galery
Bronnelys
https://www.itis.gov/servlet/SingleRpt/SingleRpt#null REDLIST Sanbi Plants of the Wordl Online
Eksterne skakels
Kategorie:Bessies Kategorie:Flora van Bolivië Kategorie:Flora van Brasilië