Hoërskool A. J. C. Jooste is 'n openbare mede-opvoedkundige gekombineerde (laer - en hoërskool) skool wat in Petrusburg, Suid-Vrystaat, Suid-Afrika geleë is. Saam met die geassosieerde primêre skool staan dit bekend as Gekombineerde Skool AJC Jooste.

Skoollied Waar die middelveld se aarde Lewe laat gedy en bloei Staan 'n skool met ideale Om 'n jeug te help tot groei Van elk Godgegewe gawe, van verstand en hart en siel! So behou 'n volk sy erfgoed, word gebou 'n sterk kultuur

Refrein: AJC Jooste bou dus op rots AJC Jooste sterk, fier en trots AJC Jooste jou sal ons onthou, Jy sal vir ewig, ewig ons liefde behou!

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike bakkiesblad

Kategorie:Skole in die Vrystaat