Soto is 'n nedersetting geleë noord van Oos-Londen, langs die R349-pad wat afdraai na Morgansbaai. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap