Cwili is 'n nedersetting geleë langs Keimond in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit. Die Cwilirivier vloei suid langs die buurt verby.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap