Swanepoelspoort is 'n bergpas in die Oos-Kaap.

Ongeveer 30 km oos van Willowmore draai van die sementpad die R337-streekroete noordoos na Klipplaat. Op hierdie grondpad tussen Fullarton en Miller, Oos-Kaap lê die Swanepoelspoort.

In die nabye omgewing is ook die Grootrivierhoogte. Moet dit nie verwar met die gelyknamige pas in die Wes-Kaap nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap