Klein-Brakrivier kan na een van die volgende riviere in Suid-Afrika verwys:

Suid-Afrika

Klein-Brakrivier (Groot-Vis, lat -31.83, long 25.40), Oos-Kaap, 'n boloop van die Groot-Visrivier. Klein-Brakrivier (Tuinroete), 'n rivier op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Klein-Brakrivier - vakansiedorp naby Mosselbaai.

Sien ook Groot-Brakrivier, rivier en dorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Grootbrakrivier, 'n ander rivier naby Steynsburg in die Oos-Kaap.

Kategorie:Riviere in Suid-Afrika