Kaleidoskoop is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep uit Paarl.
Die groep bestaan uit Jouba Jordaan en Anique Jordaan.
Diskografie Ateljeealbums 2007: Bladwisselend 2010: Platsak 2012: Vars Uitgekerf 2014: Acoustic Covers 2017: Gunsteling Seisoen
Toekennings
2012 Huisgenoot Tempo Toekenning vir Beste Kontemporere album Vars uitgekerf 2012 Ghoema/Tempo nominasies vir Beste nuweling en Beste Kontemporere album 2018 Ghoema toekenning vir Beste album deur Groep of Duo
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe