Die Moordkuilrivier is 'n rivier wat aan die suidkus van die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Klein-Brakrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Moordkuilrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap