Oleksandr Walentinowitsj Toertsjinof (Oekraïens: Олександр Валентинович Турчинов, gebore 31 Maart 1964) is 'n Oekraïense politikus. Hy is die voormalige waarnemende president, en die voormalige eerste minister van Oekraïne. Hy het van 23 Februarie 2014 tot 7 Junie 2014 as waarnemende president van Oekraïne gedien.

Eksterne skakels

Kategorie:Oekraïense politici Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense