duimnael Marc Andrew "Pete" Mitscher (26 Januarie 1887 - 3 Februarie 1947) was 'n pionier in lugvaart wat 'n admiraal geword het in die Amerikaanse vloot en dien gedurende die laaste helfte van die Tweede Wêreldoorlog as bevelvoerder van die Fast Carrier Task Force in die Stille Oseaan.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaners in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1947