duimnael|regs|Polisiefoto van Patty Hearst, geneem by die San Mateo munisipale gevangenis, 19 September 1975 duimnael|Regs|Polisiefoto van seksmisdadiger Jeffrey Epstein, 9 Julie 2019
'n Polisiefoto is 'n fotografiese portret van 'n persoon van die middellyf boontoe wat na arrestasie geneem word. Die oorspronklike doel van die polisiefoto was om wetstoepassing in staat te stel om 'n fotografiese rekord van gearresteerde individue te hou sodat slagoffers, die publiek en ondersoekers misdadigers kan uitken. In die Verenigde State het entrepreneurs hierdie openbare rekords via die polisiefotopublikasie-industrie begin aanmunt.
Die fotografering van misdadigers begin in die 1840's, enkele jare na die uitvinding van fotografie, maar die proses word eers in 1888 deur die Franse polisiebeampte Alphonse Bertillon gestandardiseer.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Fotografie Kategorie:Misdaad