Marjorie Bennett (15 Januarie 1896 – 14 Junie 1982) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Limelight (1952), 101 Dalmatians (1961), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en Mary Poppins (1964).

Filmografie Rolprente 1917: The Girl, Glory 1918: Hugon, the Mighty 1918: The Midnight Patrol 1918: Naughty, Naughty! 1952: Limelight 1961: 101 Dalmatians 1962: What Ever Happened to Baby Jane? 1964: Mary Poppins 1968: Creature of Comfort

Televisiereekse 1957: The Thin Man 1976: Good Heavens 1976: Jigsaw John

Televisierolprente 1961: My Darling Judge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu