Wendy Blacklock (gebore 1932) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Homicide (1964), Skippy (1967), en Number 96 (1972).
Filmografie Televisiereekse 1964: Homicide 1967: Skippy 1972: Number 96 1976: The Celebrity Game
Televisierolprente 1959: Pardon Miss Westcott
Video's 2006: Number 96... The Final Years
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu