Joan Bruce (29 Februarie 1928 – 26 April 2014) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Dot and the Kangaroo (1977) en in die televisiereekse Homicide (1964) en Doctor Down Under (1979).

Filmografie Rolprente 1977: Dot and the Kangaroo 1982: Sarah and the Squirrel

Televisiereekse 1964: Homicide 1965: In Perth Tonight 1973: Certain Women 1979: Doctor Down Under

Televisierolprente 1974: Lindsay's Boy 1978: The Newman Shame

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu