Queenie Ashton (11 November 1903 – 21 Oktober 1999) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Strong Is the Seed (1949) en The Year My Voice Broke (1987), en in die televisiereekse The Love Boat (1977) en A Country Practice (1981).
Filmografie Rolprente 1948: Always Another Dawn 1949: Strong Is the Seed 1985: Warming Up 1987: The Year My Voice Broke
Televisiereekse 1958: Autumn Affair 1969: Pastures of the Blue Crane 1971: The Godfathers 1972: Elephant Boy 1973: Certain Women 1975: Solo One 1977: The Love Boat 1981: A Country Practice
Televisierolprente 1957: Tomorrow's Child 1959: Pardon Miss Westcott 1959: Lady in Danger 1972: Crisis 1986: Double Sculls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu