Ursula Yovich (gebore 15 November 1977) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Australia (2008) en Around the Block (2013), en in die televisiereeks The Code (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Australia 2013: Around the Block

Televisiereekse 2012: Redfern Now 2013: The Gods of Wheat Street 2014: The Code 2017: Little J & Big Cuz

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu