Sarah Wynter (gebore 15 Februarie 1973) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Farewell, My Love (2000) en The 6th Day (2000), en in die televisiereeks 24 (2001).

Filmografie Rolprente 2000: Farewell, My Love 2000: The 6th Day 2000: Lost Souls 2001: Bride of the Wind 2002: Moving August 2002: Coastlines 2005: Shooting Livien 2005: Three Dollars 2005: L.A. Dicks 2005: Circadian Rhythm 2019: Bad Art

Televisiereekse 2001: 24 2003: Pure 24 2006: Windfall

Televisierolprente 2000: Race Against Time 2007: Abducted: Fugitive for Love

Video's 2009: Dead Like Me: Life After Death

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973