Peta Wilson (gebore 18 November 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The League of Extraordinary Gentlemen (2003) en Superman Returns (2006), en in die televisiereekse La Femme Nikita (1997) en CSI: Miami (2002).

Filmografie Rolprente 1996: Loser 1997: One of Our Own 1998: The Sadness of Sex 2000: Mercy 2003: The League of Extraordinary Gentlemen 2006: Superman Returns 2009: Beautiful

Televisiereekse 1997: La Femme Nikita 2002: CSI: Miami

Televisierolprente 2001: Other People 2003: Comic Book Superheroes Unmasked 2004: False Pretenses

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu