Laura Wheelwright (gebore 10 September 1990) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Animal Kingdom (2010), Underground: The Julian Assange Story (2012), en Wakey Wakey (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Animal Kingdom 2012: Underground: The Julian Assange Story 2012: Wakey Wakey
Televisiereekse 2016: Wolf Creek
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu