Benjamin William Mkapa (12 November 1938 – 24 Julie 2020) was 'n Tanzaniese politikus wat van 1995 tot 2005 as die derde president van Tanzanië gedien het. Hy was ook voorsitter van die Revolutionary State Political Party (Chama Cha Mapinduzi, CCM).

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Tanzanië Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2020