duimnael|Ikulu in Dar-es-Salaam is die ampswoning van die President van Tanzanië duimnael|Vlag van die President van Tanzanië

Die President van die Verenigde Republiek Tanzanië (Engels: President of the United Republic of Tanzania; Swahili: Rais wa Jamhuri ya Muungano wa Tanzania) is beide die staats- en regeringshoof van Tanzanië. Die president lei die uitvoerende tak van die Tanzaniese regering en is ook die opperbevelvoerder van die Tanzaniese weermag. Die president se amptelike woning is by Ikulu, Dar-es-Salaam. Na die vrou van die president word verwys as die eerste vrou van Tanzanië.

Presidente van Tanzanië sedert 1964 Partye

Simbole † in amp oorlede

# Portret Naam(Geboorte-dood) VerkiesAmpstermyn Party Eerste minister(s) 190pxJulius Nyerere(1922–1999) 1965197019751 November 19645 November 1985 TANU(tot 1977) Kawawa 1980 CCM KawawaSokoineMsuyaSokoineSalim 2 90px Ali Hassan Mwinyi(1925–2024) 19851990 5 November 1985 23 November 1995 CCM WariobaMalecelaMsuya 3 90px Benjamin Mkapa(1938–2020) 19952000 23 November 1995 21 Desember 2005 CCM MsuyaSumaye 4 90px Jakaya Kikwete(* 1950) 20052010 21 Desember 2005 5 November 2015 CCM SumayeLowassaPinda 5 90px John Magufuli(1959–2021) 20152020 5 November 2015 17 Maart 2021† CCMMajaliwa 6 90px Samia Suluhu(* 1960) — 19 Maart 2021 Ampsbekleër CCM

Verwysings

Eksterne skakels

Tanzanie