duimnael|regs|Nikolai Boelganin (1955) Nikolai Alexandrovich Boelganin (Russies: Никола́й Алекса́ндрович Булга́нин; 30 Mei [O.S. 17 Mei] 1895 - 24 Februarie 1975) was 'n Sowjet-politikus wat as minister van verdediging (1953–1955) en premier van die Sowjetunie (1955–1958) onder Nikita Chroesjtsjof gedien het, na diens in die Rooi Leër en as minister van verdediging onder Josef Stalin.

Eksterne skakels

Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin Kategorie:Russiese militariste Kategorie:Russiese politici Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Maarskalke Kategorie:Russe in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1975