Philip Reeve (gebore 28 Februarie 1966) is 'n Britse skrywer en illustreerder van kinderboeke. Hy is mees bekend vir die Mortal Engines Quartet fantasiereeks.
Bibliografie Mortal Engines Quartet 2001: Mortal Engines 2003: Predator's Gold 2005: Infernal Devices 2006: A Darkling Plain
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Engelse skrywers