duimnael Emilio De Bono (19 Maart 1866 - 11 Januarie 1944) was 'n Italiaanse generaal, fascistiese aktivis, veldmaarskalk en lid van die Fascistiese Groot Raad (Gran Consiglio del Fascismo). De Bono het in die Italies-Turkse oorlog, die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Italies-Ethiopiese oorlog geveg.

Eksterne skakels

Kategorie:Italiaanse militariste Kategorie:Maarskalke Kategorie:Tereggestelde mense Kategorie:Geboortes in 1866 Kategorie:Sterftes in 1944